Farm Murders


Sal Zim ooit ons realiteit word?
April 19, 2010, 11:24 pm
Filed under: Uncategorized

2010-04-19 07:57

Dit was eintlik hartseer om te verneem dat Robert Mugabe hierdie naweek 30 jaar van heerskappy in Zimbabwe gevier het.

Maar die feit dat hy al so lank in Zim staande bly behoort ons ook bekommerd te maak. Hoekom?

Want ten spyte van die duidelike menseregte-vergrype en al die ander ongeregtighede wat deel vorm van sy bewind, bly sy mense hom steeds instem – bloot omdat hy aanvanklik hulle uit onderdrukking gered het.

Intussen het hy die land in ‘n absolute hel op aarde omskep, maar tog word hy oor en oor deur sy kiesers verkies. Maak nie saak hoe honger mense ly nie, maak nie saak dat daar nie elektrisiteit of basiese dienste is nie, maak nie saak wat nie – hulle stem hom steeds in.

Die rede hoekom dit my so bekommerd maak is die feit dat die situasie besig is om homself hier by ons te herhaal.

Miljoene mense stem keer op keer vir die party wat hulle bevry het – al is hierdie party se amptenare korrup. Al bly al die beloftes wat gemaak is steeds net beloftes. Al gaan dinge agteruit, eerder as vooruit.

Hoe lank nog voor kiesers deur die ANC sien? Wel, die antwoord is: “Dalk nooit nie”.

Dit het in Zim gebeur, en kan hier ook gebeur.

Oorsprong:Nuus24
http://www.nuus24.com/MyNuus24/JouStorie/Sal-Zim-ooit-ons-realiteit-word-20100419


Leave a Comment so far
Leave a comment



Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: