Farm Murders


Twee in hof vir plaasmoord
April 13, 2010, 10:27 pm
Filed under: Uncategorized

2010-04-13 05:35

Johannesburg – Twee mans het in die Brits landdroshof verskyn vir die moord op ‘n Kleinfontein-plaasboer, Koos van Staden.

Van Staden (60), ‘n groenteboer, is op 20 Maart deur sy slaapkamerdeur geskiet terwyl hy en sy vrou sy aanvallers uit sy kamer probeer hou het.

John Silver Mapea (36) en Robert Mike Kgapolo (30) is onderskeidelik die naweek in Mamelodi en Atteridgeville in Pretoria betrap.

Hulle het Maandag vlugtig in die hof verskyn, het ‘n hofwoordvoerder, Lesiba Kgwele, gesê.

Die twee se saak is tot 21 April uitgestel vir ‘n formele aansoek tot borgtog.

– Sapa

Oorsprong:Nuus24
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Twee-in-hof-vir-plaasmoord-20100412


Leave a Comment so far
Leave a comment



Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: