Farm Murders


Swede betoog oor AWB-Leier se dood
April 13, 2010, 12:04 am
Filed under: Uncategorized


Monday, 12 April 2010 08:35

Op Saterdag, 17 April sal die Sweedse Versetbeweging ‘n optog hou na die ANC-ambassade in Stockholm.

“Ons hou die ANC verantwoordelik vir die moord op mnr. Eugene Terre’Blanche, leier van die Afrikaner-Weerstandsbeweging (AWB), maar ook die voortgesette volksmoord op die Blankes in Suid-Afrika,” verklaar die beweging.

“Eugéne Terre’Blanche het lewenslank ‘n toegewyde stryd gevoer vir sy volk en ‘n soewereiene staat vir die Blanke Boerevolk. Dis hartseer dat sy lewe soos duisende ander Blanke boere geëindig het, brutaal vermoor deur Swartes.

Duisende en meer beween sy dood. Ons sal nie sy opofferings vergeet nie, “ verklaar Svenska Motståndsrörelsen.

“Daarom die protesoptog met die wekroep , Staak die Boere-uitwissing! – uit eerbied en ter herinnering aan hierdie Wit leier. Ons optog is egter ook om aan die wêreld van die lot van ons mense in Suid-Afrika te vertel. Ons wil ‘n boodskap oordra van ‘n regering wat in stilte moord, roof, verkragting en die plundering van Blankes steun.

“Hiermee wil ons ’n oproep rig tot ons broers en susters oral in die wêreld om standpunt in te neem, ons kan nie langer net sit en niks doen terwyl die Wit bevolking van Suid-Afrika uitgemoor word nie. Wat nou in Suid-Afrika gebeur is more ons volke se lot!

“Ons versetbeweging se optog Saterdag is om aan die Boerevolk te toon hy is nie alleen nie en dat ons saam met hom in sy stryd om voortbestaan is.

“Ons pleit by u om dieselfde te doen, om aan die wêreld te toon die Wit ras steeds ‘n mag is om mee rekening te hou want hulle is ons kamerade, dit is u plig!”

Oorsprong:Afrikaner Volksparty
http://www.afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=2948:swede-betoog-oor-awb-leier-se-dood-&catid=90:ndr&Itemid=100


Leave a Comment so far
Leave a comment



Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: