Farm Murders


Om hoop te verloor
March 23, 2010, 5:11 pm
Filed under: Uncategorized

deur Louis Heyns, Nigel

2010-03-20 11:37

Mnr. Julius Malema se haatbraak vars in ons neusgate word toe gevolg deur dawerende steun van sy makkers: “Maak dood die Boere; hulle is verkragters.” Dié wat kapsie maak teen dié en soortgelyke liedere word beskuldig dat hulle die struggle-geskiedenis afbreek.

Ek dink aan die Afrikaner straat- en dorpsname – die lughawens, stadions, hospitale – wat in die ANC se strooptog in die slag gebly het. Dink maar aan monumente, gedenktekens en museums wat toegroei en van verwaarlosing vergaan. Wat van die honderde Afrikaanse skole wat vir goed verengels het onder regeringsdruk? ’n Geruime tyd lank al deel verskeie struggle-politici dwarsklappe uit na die wit mense. Ons brom, sluk en gaan aan ter wille van transformasie en nasiebou.

Moenie my probeer gerus praat nie. Te lank reeds luister ek na mooipraatjies – ter wille van nasiebou. Ek luister nie meer nie. Ek sien wat om my aangaan.

Oorsprong:Rapport
http://www.rapport.co.za/Content/MyRapport/Briewe/2346/75a3c4d211114f0b90d707dde3a30db9/20-03-2010-11-37/Om_hoop_te_verloor


Leave a Comment so far
Leave a comment



Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: