Farm Murders


Moet Boere nie ook apologie van die Engelse kry?
November 21, 2009, 10:34 pm
Filed under: Uncategorized

deur Chris van die Suid-Kaap

2009-11-19 22:32

Dit is ongelooflik om te lees wat “Moeder Engeland” in die vorige eeue aan derduisende arm weeskinders gedoen het.

Net eenvoudig verwerp, op skepe gelaai en as harde-arbeiders na ander Britse kolonies gestuur.

Dis ten minste verblydend dat premier Gordon Brown nou om verskoning vra.

Die vraag is of 26 000 vroue en kinders van die Boerevolk wat “Moeder Engeland” in die konsentrasiekampe georganiseerd vermoor het, nie goed genoeg was om ook ’n verskoning te regverdig nie?

Die Britse koningin swyg steeds, ongeag die briewe wat wyle mnr. Jaap Marais aan haar en die Britse regering daaroor geskryf het.

Oorsprong:Beeld
http://www.beeld.com/Content/MyBeeld/Briewe/1976/93fd10688e0945f0967d631ac57188b2/19-11-2009-10-32/Moet_Boere_nie_ook_apologie_van_die_Engelse_kry


1 Comment so far
Leave a comment

Wil ek ook weet. Die swart volke word nou gehelp om hofsake teen firmas te maak en vergoeding te eis van firmas wat tydens apartheid in die land besigheid gedoen het.Die Jode kry nou nog vegoeding van Duitsland vir die sogenaamde Natzi moorde en floreer daarop, waarom kan S Afrikaners nie ook eise instel oor die volksmoorde in konsentrasie kampe deur die Britte nie. Ons kan daardie geld gebruik om ons Afrikaner staat te ontwikkel soos wat Israel hulle staat ontwikkel het.

Comment by Su Mari




Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: