Farm Murders


Ons word uitgemoor en jul skryf oor Joost!
September 26, 2009, 9:39 am
Filed under: Uncategorized

deur P.R. Prinsloo

2009-09-26 01:43

Dit maak my regtig bekommerd om te weet dat die polisie toenemend korrup en rassisties geword het.

Asof die hoë misdaadsyfer en regstellende aksie nie genoeg is nie, moet ons as wit mense ons nou oor die polisie ook bekommer. Die berig oor die Mmakau-polisiekantoor, wat nie een enkele saak in die jaar opgelos het nie, dui op ’n duidelike rasteikening van wit mense deur swart mense.

Volgens my kan mnr. Huntley in sy asielsaak gerus hierdie artikel as verdedigingsbewys gebruik.

Hoeveel vuurwapens wat in rooftogte gebruik word, word deur die polisie aan die misdadigers verskaf?

Hoeveel polisielede is self by misdaad betrokke? Hoeveel onregmatige arrestasies was daar die afgelope jaar teen wit mense? Watter voet het wit mense om in Suid-Afrika op te staan? Die Grondwet?

Ons word uitgemoor en verdruk, maar Beeld verkies om Joost se huismoleste op die voorblad te plaas.

Wat ’n tragedie!

Oorsprong:Beeld
http://www.beeld.com/Content/MyBeeld/Briewe/1976/4cb67b0488614fb78e7f9a24d7ea13d4/26-09-2009-01-43/Ons_word_uitgemoor_en_jul_skryf_oor_Joost!


Leave a Comment so far
Leave a comment



Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s



%d bloggers like this: